Anders as ander wat altyd verander En skielik in die donker verdyn Lewe jy in my en lewe jy vir my en Sal jy altyd voor my verskyn Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy Eendag besluit dis jou huis Iewers is daar iets wat vir my vertel daars 'n Kans dat ons paaie sal kruis Saam in 'n droom vir nou eendag wys ek jou Al ons drome word waar Kyk hoe lyk ons nou, kyk hoe lyk ons nou Kyk hoe lyk ons nou, kyk hoe lyk ons nou Kyk hou lyk ons nou Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek Wonder of jy dink dit is reg Miskien langs die stilte net een van ons lees Terwyl die ander een bly is hys weg
Anders as ander wat altyd verander
En skielik in die donker verdyn
Lewe jy in my en lewe jy vir my en
Sal jy altyd voor my verskyn
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees as jy
Eendag besluit dis jou huis
Iewers is daar iets wat vir my vertel daars 'n
Kans dat ons paaie sal kruis
Saam in 'n droom vir nou eendag wys ek jou
Al ons drome word waar
Kyk hoe lyk ons nou, kyk hoe lyk ons nou
Kyk hou lyk ons nou
Jou ligte verdwyn in die muur van die nag en ek
Wonder of jy dink dit is reg
Miskien langs die stilte net een van ons lees
Terwyl die ander een bly is hys weg
Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en 'n Stem wat klik of jy kan wees Die tuis van alleen wees kan eendag 'n seën wees As jy aan die ander kant staan Die prys van alleen wees kan huil in die reën wees Veraltyd as liefde vergaan Kyk hoe lyk ons nou, (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn) Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn) Kyk hoe lyk ons nou (Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn), Kyk hoe lyk ons nou (Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn) Kyk hou lyk ons nou, Kyk hou lyk ons nou Nou, nou, nou
Niks maak so seer soos 'n klop aan die deur en 'n
Stem wat klik of jy kan wees
Die tuis van alleen wees kan eendag 'n seën wees
As jy aan die ander kant staan
Die prys van alleen wees kan huil in die reën wees
Veraltyd as liefde vergaan
Kyk hoe lyk ons nou,
(Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn)
Kyk hoe lyk ons nou
(Lewe jy in my en lewe jy vir my en sal jy altyd voor my verskyn)
(Anders as ander wat altyd verander en skielik in die donker verdyn),
Kyk hou lyk ons nou, Kyk hou lyk ons nou
Nou, nou, nou
Testo Kyk Hoe Lyk Ons Nou powered by Musixmatch